π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Miena se Soetpatats
Miena
Bestanddele
2 eetlepelβ 30 ml
egte botter2 eetlepelβ 30 ml
geelsuiker1
knippie sout4
medium patats, geskil en in skywe gesnyMetode
1
Smelt 'n groot klont egte botter saam met 'n bietjie geelsuiker en 'n knippie sout in 'n pan.
2
Roer die mengsel tot dit effens karameliseer.
3
Voeg die patats by die pan.
4
Braai stadig oor lae hitte tot die patats gaar is, en roer af en toe.
Graderings
Gee 'n telling: