π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Pannekoek
Bestanddele
3
eiers3 eetlepelβ 45 ml
brandewyn375 ml
meel5 ml
bakpoeierknippie knippieβ β 1 g
sout500 ml
melk3 eetlepelβ 45 ml
gesmelte botterMetode
1
Klits die eiers goed.
2
Voeg die brandewyn by en klits saam.
3
Sif die meel, bakpoeier en sout by en meng in.
4
Voeg die melk by en meng goed.
5
Voeg laastens die gesmelte botter by en klits die beslag baie goed.
β¨ Tienie SΓͺ
Verkry Β± 6 pannekoeke uit 250 ml meel.
Graderings
Gee 'n telling: