๐ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Pavlova
Felicity Bezuidenhout
Tydens Willem en Riamie se troue.
Bestanddele
wit meringue
karamelkondens
room
Crunchie stukkies
pekanneute
Metode
1
Gebruik ronde glasblaaie of ronde plastiese, deurskynende 'platter'-borde van ยฑ 50 cm deursnee.
2
1e laag: Plaas wit meringue as die eerste laag.
3
2e laag: Klits karamelkondens en room saam, voeg stukkies Crunchie en pekanneute by, en smeer as die tweede laag.
4
3e laag: Plaas nog 'n laag wit meringue.
5
4e laag: Smeer weer die room-en-karamelkondens-mengsel bo-oor as die finale laag.
Graderings
Gee 'n telling: