π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Piesang-Kerrie-Blatjang
Mariaan vd Merwe
Bestanddele
800 g
piesangs, geskil2
groen soetrissies2
uie2
knoffelhuisies250 g
sultanas10 ml
sout1 ml
peper5 ml
borrie1 ml
tiemie1
knippie fyn naeltjies10 ml
medium kerriepoeier750 ml
asyn400 g
suikerMetode
1
Sny piesangs in skyfies.
2
Kap soetrissie, uie en knoffel baie fyn.
3
Meng al die bestanddele saam in 'n pot.
4
Prut stadig vir 1 uur, en roer kort-kort om aanbranding te voorkom.
5
Gooi kokend warm in gesteriliseerde flesse en bewaar op 'n koel en donker plek.
β¨ Tienie SΓͺ
Piesangs kan oorryp wees.
Graderings
Gee 'n telling: