π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Pynappelslaai
Bestanddele
1
blik (Β± 800 g) pynappelstukke1 koppieβ 250 ml
suiker2 koppieβ 500 ml
droΓ« wit wyn2 teelepelβ 10 ml
kerriepoeier6 teelepelβ 30 ml
vlapoeiermargerien (na smaak)
Metode
1
Meng die droΓ« bestanddele (suiker, kerriepoeier en vlapoeier) saam met die pynappelsap.
2
Voeg die droΓ« wyn by en kook die mengsel tot gaar.
3
Sit die pynappelstukke in en kook net op.
Graderings
Gee 'n telling: