Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Seekosgereg

Bestanddele

1
ui, gesnipper
botter en olie vir braai
200 g
steurgarnale
250 g
mosselvleis
250 g
calamari
8
krapstokkies
8
gevlekte garnale
2
stokvisfilette, ontvel en in blokkies gesny
1
vet knoffelhuis, gekneus
500 ml
melk (vir witsous)
60 ml
botter
60 ml
koekmeel
5 ml
mosterdpoeier
30 ml
suiker
60 ml
mayonnaise
1 pakkie
seekossoppoeier
250 ml
melk (vir soppoeier)
60 ml
droΓ« witwyn
10 ml
oregano
10 ml
paprika
sout na smaak
varsgemaalde swartpeper na smaak
250 ml
room
handvol handvolβ‰ˆ β‰ˆ 125 ml
vars pietersielie, gekap

Metode

1

Braai die ui in die smeer tot gaar.

2

Voeg seekos by en braai tot net gaar.

3

Voeg die knoffel by en roer deur.

4

Verwyder van die hitte en hou eenkant.

5

Witsous: Verhit die 500 ml melk vir witsous tot louwarm.

6

Smelt die botter apart en voeg meel en mosterdpoeier by. Verhit tot dit borrel.

7

Voeg die louwarm melk bietjie vir bietjie by terwyl aanhoudend geroer word.

8

Laat prut tot verdik en gaar.

9

Roer die suiker en mayonnaise by.

10

Maak die seekossoppoeier met die 250 ml melk aan en voeg die witwyn, oregano en paprika by.

11

Roer die soppoeier-mengsel by die witsous en verhit tot kookpunt. Geur na smaak met sout en peper.

12

Voeg die witsous by die seekosmengsel en kook deur.

13

Rond af met vars room en baie vars pietersielie.

✨ Tienie SΓͺ

Genoeg vir 10 mense.

Graderings
Gee 'n telling: