π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Seekospot
Johan en Trudie van Heerden
Bestanddele
2
- 3 uie1
pak van 250 g gesnipperde bacon300 g
mossels/stukkies300 g
calamarivars sampioene (na smaak)
2 blikkie
gerookte mossels2 blikkie
tuna1 koppieβ 250 ml
witwyn, semi-soetvisspeserye/sojasous of braaisout (na smaak)
2
- 3 koppies rys2 teelepelβ 10 ml
maizena3 koppieβ 750 ml
geraspeerde kaasMetode
1
Braai 2 - 3 uie en 250 g gesnipperde bacon in 'n groot pan tot goudbruin.
2
Voeg die mossels, calamari, sampioene, gerookte mossels, tuna, witwyn en speserye by en roerbraai tot alles goed gemeng en deurwarm is.
3
Kook 2 - 3 koppies rys apart tot gaar.
4
Voeg die gaar rys by die seekosmengsel en roer deur.
5
Meng die 2 teelepels maizena in 'n bietjie water en voeg by die pot.
6
Prut die mengsel vir 'n paar minute tot effens dikker.
7
Voeg die 3 koppies gerasperde kaas by en roer deur tot gesmelt en glad.
Graderings
Gee 'n telling: