π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Snoek
Miena
Bestanddele
gevriesde soutsnoek (nie gerook nie)
1
eier, geklitskoekmeel vir rol
olie vir vlakbak
Metode
1
Sny die rugvin uit en gooi dit weg.
2
Sny die snoek in stukkies. Moenie sout byvoeg nie β die snoek is reeds gesout.
3
Rol elke stukkie eers in geklitste eier en dan in koekmeel.
4
Bak die stukkies in vlak olie tot gaar en goudbruin.
5
Dreineer op kombuispapier voor opdiening.
Graderings
Gee 'n telling: