π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Souttert
Bestanddele
250 g
ham, gekap3
eiers, geklits100 g
Cheddar, gerasper250 ml
melk1
ui, gerasper12.5 ml
koekmeel3 ml
sout2 ml
peper3 ml
mosterdpoeier15 ml
pietersielie, gekapMetode
1
Maak die koekmeel aan tot 'n pasta met 'n bietjie van die melk.
2
Meng al die bestanddele goed saam.
3
Skep die mengsel in 'n gesmeerde tertbord van 35 x 23 x 5 cm.
4
Bak 45 minute in 'n voorafverhitte oond by 180 Β°C.
Graderings
Gee 'n telling: