π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Tamatie-Salsa
Corrie Swanepoel
π€ Corrie Swanepoelπ Braai
Bestanddele
4 kgβ 4000 g
tamaties, geskil en gesnipper1Β½ kgβ 1500 g
uie, geskil en gesnipper1 kgβ 1000 g
suiker2 eetlepelβ 30 ml
kerriepoeier2 eetlepelβ 30 ml
sout2 eetlepelβ 30 ml
mosterdpoeier750 ml
witasyn3
hoogvol eetlepels maizenaMetode
1
Kook die tamaties, uie en suiker saam totdat die uie sag is.
2
Meng die kerriepoeier, sout, mosterdpoeier en witasyn saam.
3
Voeg die kruie-en-asyn-mengsel by die tamatiemengsel en kook op.
4
Maak 'n pasta van die maizena en 'n bietjie water.
5
Voeg die mielieblom-pasta by die kokende mengsel en prut vir 'n paar minute.
6
Bottel die salsa warm in skoon gesteriliseerde bottels.
β¨ Tienie SΓͺ
Resep baie groot. 2 kg tamaties lewer Β± 7 blatjang botteltjies van 470 g. Met ontbyt of braaivleis. Gebruik binne drie maande vir beste smaak.
Graderings
Gee 'n telling: