π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Tamaties in Macaroni/Spagetti
Sarie de Bruin
Bestanddele
4 kgβ 4000 g
tamaties, gerasper500 g
uie, gerasper500 g
spagetti (of skulpie-tipe noedels)1Β½ koppieβ 375 ml
appelkooskonfyt1 koppieβ 250 ml
suikerΒ½ teelepelβ 3 ml
neutΒ½ teelepelβ 3 ml
fyn naeltjiesΒ½ teelepelβ 3 ml
pepersout na smaak
Metode
1
Kook die tamaties en uie saam vir 20 minute.
2
Kook die 500 g spagetti (of skulpie-tipe noedels) apart in soutwater tot gaar, en dreineer.
3
Maak 'n sous van die appelkooskonfyt, suiker, neut, fyn naeltjies, peper en sout.
4
Gooi die sous by die tamatie-en-uie mengsel en bring tot kookpunt.
5
Net sodra dit begin kook, voeg die gedreineerde spagetti by en kook vir 15 minute.
6
Bottel warm.
Graderings
Gee 'n telling: