π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Tamatiesous
Tan Hester Lensley
Bestanddele
3
diepborde hoogvol gekerfde tamaties3
groot uie (apart met water gekook tot sag, gedreineer)3 koppieβ 750 ml
suiker1 bottel
(750 ml) asynkerrie, sout en peper na smaak
2 eetlepelβ 30 ml
maizenaMetode
1
Kook die gekerfde tamaties, gaar uie, suiker, asyn, kerrie, sout en peper saam in 'n pot.
2
Maak 'n gladde pasta van die 2 eetlepels maizena met 'n bietjie koue water.
3
Roer die maizena-pasta in die sous en laat nog 'n paar minute stadig kook totdat dit verdik.
4
Bottel die sous warm in gesteriliseerde bottels.
Graderings
Gee 'n telling: