Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Tog-te-lekker-beskuit

Annetjie Bodenstein?
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸž BeskuitπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

3 koppieβ‰ˆ 750 ml
All Bran
2 koppieβ‰ˆ 500 ml
Rice Krispies
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
Corn Flakes
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
klapper
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
ontpitte rosyne
1 kgβ‰ˆ 1000 g
bruismeel
10 ml
bakpoeier
5 ml
sout
2
ekstra-groot eiers
500 ml
karringmelk
500 g
margerien, gesmelt, koud
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
suiker

Metode

1

Meng die ontbytgraankosse (All Bran, Rice Krispies, Corn Flakes), klapper en rosyne in 'n groot mengbak.

2

Sif die bruismeel, bakpoeier en sout bo-oor die graanmengsel en meng goed.

3

Klits die eiers, karringmelk, gesmelte margerien en suiker saam totdat die suiker gesmelt is.

4

Meng die eiermengsel vinnig en deeglik met die droΓ« bestanddele.

5

Vorm balletjies van die deeg en plaas op gesmeerde bakplate.

6

Bak 45 minute by 180 Β°C.

7

Bak uit (laat droog word in die oond met die deur op 'n skrefie oop) totdat die beskuit heeltemal droog is.

Graderings
Gee 'n telling: