π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Visbeslag
Line
Bestanddele
stokvisfilette (verkieslik Butterfly Cut, dun)
1 koppieβ 250 ml
koekmeel4
eiers, geklitsmelk (genoeg om 'n slapperige deeg te vorm)
sout en peper na smaak
olie vir bak
Metode
1
Gebruik stokvisfilette, verkieslik Butterfly Cut, dun gesny.
2
Meng 1 koppie koekmeel, 4 geklitste eiers en genoeg melk saam tot 'n slapperige deeg.
3
Strooi sout en peper oor die visfilette.
4
Doop elke filet in die beslag.
5
Bak die visfilette in vlakolie, velkant eerste na onder, aangesien die deeg nie maklik aan die vel kleef nie.
Graderings
Gee 'n telling: