π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Tunatert
Riamie
Bestanddele
5
cm dik sny wit- of bruinbrood250 ml
melk12,5 ml
margerien250 ml
ui, grof gerasper500 ml
Cheddar kaas, gerasper1
blik tuna, fyngemaak3
eiers, geklitsAromat of Fondor na smaak
bietjie bietjie
tamatiesous (opsioneel)1 eetlepelβ 15 ml
mayonnaiseMetode
1
Verkrummel die brood in 'n pot.
2
Voeg die melk en margerien by die brood en laat dit stadig kook totdat dit 'n pulp vorm.
3
Haal die pot van die stoof af en voeg die ui, kaas, tuna, eiers en smaakmiddels (Aromat/Fondor, tamatiesous en mayonnaise) by.
4
Meng goed.
5
Skep die mengsel in 'n gesmeerde oondvaste bak.
6
Bak ongeveer 30 minute by 180 ΒΊC tot goudbruin en gaar.
β¨ Tienie SΓͺ
Lewer 6 - 8 porsies.
Graderings
Gee 'n telling: