Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Vrugteblokkies

Bestanddele

1
blik kondensmelk
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
suiker
125 g
margarien
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
vanilla
100 g
glanskersies
100 g
gesoute kasjoe-neute
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
sultanas, golden
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
pitlose rosyne
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
dadels
1Β½
- 2 pakkies Marie beskuitjies

Metode

1

Smelt kondensmelk, suiker, margarien en vanilla saam oor stadige hitte in 'n groot aluminium kastrol tot dit begin karameliseer.

2

Kap die glanskersies, kasjoe-neute en dadels grof.

3

Breek die Marie beskuitjies grof.

4

Roer die kersies, neute, dadels, sultanas, rosyne en gebreekte beskuitjies by die kondensmelkmengsel in met 'n houtlepel.

5

Skep die mengsel in 'n gesmeerde vierkantige bak, ongeveer 1 cm dik.

6

Smeer jou hande met margarien en druk die mengsel goed vas.

7

Laat staan ongeveer 3 ure in die yskas.

8

Sny in blokkies en sit voor.

✨ Tienie SΓͺ

Basis-resep uit 'Kos vir Konings en Knegte' bl. 54.

Graderings
Gee 'n telling: