๐ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Vrugtekelkie-Poeding
Bestanddele
2 koppieโ 500 ml
bruismeelยฝ koppieโ 125 ml
suiker2 teelepelโ 10 ml
bakpoeierยฝ teelepelโ 3 ml
sout2
groot eiers3 eetlepelโ 45 ml
olieยฝ koppieโ 125 ml
melk1
x 410 g vrugtekelkieStroop
1 koppieโ 250 ml
Idealยฝ koppieโ 125 ml
suiker3 eetlepelโ 45 ml
botter5 ml
karamelgeurselMetode
1
Klits die nat bestanddele saam, behalwe die vrugtekelkie.
2
Voeg die droรซ bestanddele by en meng goed.
3
Dreineer die vrugte uit die blik en voeg by die mengsel.
4
Gooi die beslag in 'n langwerpige of vierkantige bak.
5
Bak by 180 ยฐC op die middelste rakkie tot gaar.
6
Stroop: Kook al die stroopbestanddele vir 5 minute saam.
7
Prik die gebak sodra dit uit die oond kom en gooi die warm stroop direk oor.
โจ Tienie Sรช
Bedien met louwarm vlasous en vanillaroomys.
Graderings
Gee 'n telling: