Lekker Eet
๐Ÿฅ—
Voorgeregte
๐Ÿž
Sop
๐Ÿ–
Vleis
๐ŸŸ
Vis
๐Ÿฅฆ
Groente
๐Ÿฐ
Soet
๐Ÿซ“
Bak
๐Ÿซ™
Preserves
๐Ÿ”ฅ
Braai
๐Ÿ’ก
Wenke
Lekker Eet
Geรฏnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
๐Ÿ Tuis๐Ÿ”Soekโค๏ธGunsteling๐Ÿ“My Resepte๐Ÿ›’Inkopielysie๐Ÿ“…Weekplanner
INHOUD
๐Ÿฅ—Voorgeregte & Happies๐ŸžSop & Brood๐Ÿ–Vleis & Pluimvee๐ŸŸVis & Seekos๐ŸฅฆGroente & Slaaie๐ŸฐSoet & Nagereg๐Ÿซ“Bak & Koeke๐Ÿซ™Preserves & Bottels๐Ÿ”ฅBraai & Grootmaat๐Ÿ’กWenke & Boererate
๐Ÿ“ Stuur Jou Resepโš™๏ธInstellings

๐Ÿ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Trifle in Wynglase/Milkshake Glase

โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…๐Ÿฎ Nageregte๐Ÿ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

jellie (1 pakkie, na keuse)
blokkies sponskoek
vrugtekelkie
langlewe vlasous
geklitste room
flake, gekrummel
glanskersie
mintblaartjie

Metode

1

Plaas 'n lagie jellie onder in die glase.

2

Laat die jellie oornag in die yskas stol.

3

Die volgende dag: voeg blokkies sponskoek bo-op die jellie.

4

Voeg vrugtekelkie by.

5

Voeg langlewe vlasous by.

6

Spuit of lepel geklitste room bo-op.

7

Versier met gekrummelde flake, 'n glanskersie (heel of in stukkie gesny) en 'n mintblaartjie.

โœจ Tienie Sรช

LW: Milkshake glase te groot en wynglase te klein. Kry iets tussen-in.

Graderings
Gee 'n telling: