π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Broccoli-gebak
Miena
Bestanddele
sout na smaak
500 g
bevrore broccoli2
medium wortels in ringe gesny1 pakkie
gesnipperde spek (250 g)1
ui1 liter
melk (vir kaassous)Metode
1
Stoom die broccoli en wortels sag in gesoute water en dreineer.
2
Braai die gesnipperde spek en ui tot gaar.
3
Voeg die wortel en broccoli by die spek en ui en meng saam.
4
Maak 'n medium dik kaassous van 1 liter melk.
5
Meng alles (broccoli-mengsel en kaassous) saam.
6
Plaas in 'n vuurvaste bak van Β± 20 cm x 20 cm.
7
Bak Β± 20β30 minute, of tot ligbruin, in 'n oond van 180 Β°C.
β¨ Tienie SΓͺ
Gebruik 'n vuurvaste bak van Β± 20 cm x 20 cm.
Graderings
Gee 'n telling: