π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Doodgewone Hoender
Colleen
Bestanddele
Hoenderstukke (ongeveer 1β1.5 kg)
1 pakkie
bruin uiesoppoeierΒ½ koppieβ 125 ml
mayonnaiseΒ½ koppieβ 125 ml
blatjangSout na smaak
Β± 500 ml water
Aartappelskywe (ongeveer 3β4 medium aartappels)
Metode
1
Pak hoenderstukke in 'n kasserol.
2
Meng die bruin uiesoppoeier, mayonnaise, blatjang en sout saam in 'n bak.
3
Voeg Β± 500 ml water by die mengsel en roer deur.
4
Gooi die mengsel bo-oor die hoenderstukke.
5
Bak by 140 Β°C vir 1 uur.
6
Druk aartappelskywe tussen die hoenderstukke in.
7
Sit die deksel op en bak verder totdat alles gaar is.
Graderings
Gee 'n telling: