π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Filet
Tersia de Lange
Bestanddele
skywe filet
varkvet
Metode
1
Maak die pan of elektriese pan goed warm.
2
Smeer of smelt varkvet in die warm pan.
3
Bak die skywe filet in die varkvet.
Graderings
Gee 'n telling: