π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Gebakte Murgpampoen/Marakka
Huisgenoot 31 Mei 1984
Metode
1
Moenie die murgpampoen/marakka vooraf kook nie.
2
Bak die gereg vir byna 'n uur totdat die pampoen pap is.
3
Bak verder totdat dit karamel word.
4
Indien Patty Pans gebruik word, blansjeer dit eers vooraf voor jy dit bak.
β¨ Tienie SΓͺ
Verwysing na Huisgenoot resep van 31 Mei 1984.
Graderings
Gee 'n telling: