π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Gebakte Skorsies
1e Swart Boek, 1 Okt. 1987
Bestanddele
60 ml
margarien6
groot gaar skorsiehelftes2 eetlepelβ 30 ml
koekmeel200 ml
melk3
eiers125 ml
witsuiker10 ml
bakpoeier1
knippie soutMetode
1
Voorverhit die oond tot 180 Β°C.
2
Smelt die margarien in 'n oondvaste bak van 20 x 20 cm in die oond.
3
Skep die skorsievleis uit en maak dit fyn.
4
Klits die eiers en meel saam.
5
Voeg suiker, bakpoeier en sout by en klits.
6
Voeg melk geleidelik by en klits.
7
Voeg die skorsies by.
8
Skep mengsel op die gesmelte margarien.
9
Bak dit ongeveer 35 minute sonder 'n deksel tot ligbruin en gaar.
β¨ Tienie SΓͺ
Lewer 6 tot 8 porsies.
Graderings
Gee 'n telling: