π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Gebraaide Tamatieskywe
Bestanddele
ferm tamaties, ongeskil
margerien
Metode
1
Gebruik ferm tamaties, ongeskil.
2
Sny die stingel en swart merkies af.
3
Halveer elke tamatie op dwarste.
4
Braai die tamatiehelftes in margerien in 'n pan.
5
Keer versigtig om.
6
Pasop vir aanbrand.
Graderings
Gee 'n telling: