Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Gemengde Groentegereg

Bestanddele

1 kgβ‰ˆ 1000 g
bevrore gemengde groente
500 ml
Ultra Mel
1 pakkie
wit uiesoppoeier (Knorr, 60 g)

Metode

1

Gooi 1 kg bevrore gemengde groente in 'n plat vuurvaste bak en kyk mooi deur vir slegte stukkies.

2

Meng 500 ml Ultra Mel en 1 pakkie wit uiesoppoeier (Knorr, 60 g) saam en skep die mengsel bo-oor die groente.

3

Bak onbedek vir 45 minute by 180 Β°C op die middelste oondrakkie.

Graderings
Gee 'n telling: