π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Geroomde Spinasie
Bestanddele
4
bossies spinasie, sonder steeltjies2
uiesoutwater na smaak
1 eetlepelβ 15 ml
botter1 koppieβ 250 ml
melk1 eetlepelβ 15 ml
meelblomsout en varsgemaalde swartpeper na smaak
1
knippie neutMetode
1
Kerf spinasie en uie.
2
Kook spinasie en uie in soutwater vir 20 minute.
3
Dreineer die vloeistof.
4
Maak 'n witsous op die stoof van 1 eetlepel botter, 1 koppie melk en 1 eetlepel meelblom.
5
Geur die witsous met sout, varsgemaalde swartpeper en 'n knippie neut.
6
Voeg die spinasie- en uiemengsel by die witsous en roer goed deur.
Graderings
Gee 'n telling: