π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Geroomde Uiehelftes
Bestanddele
750 g
middelslag uie, gehalveer1 koppieβ 250 ml
suurroom100 ml
sjerrie2 ml
soutvarsgemaalde swartpeper na smaak
Metode
1
Voorverhit oond tot 160 Β°C.
2
Smeer 'n oondvaste bak, kleiner as verbruiningsbak.
3
Kook die middelslag uiehelftes vir 10 minute in kookwater.
4
Skep uiehelftes in voorbereide bak uit met gaatjieslepel.
5
Meng suurroom, sjerrie en sout. Giet oor die uie.
6
Bedek die bak met tinfoelie en bak 30 minute tot gaar.
7
Sprinkel varsgemaalde swartpeper oor net voor bediening.
β¨ Tienie SΓͺ
Maak 6 porsies.
Graderings
Gee 'n telling: