π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Ghoelasj
Bestanddele
kookolie om in te braai
1 kgβ 1000 g
blokkiesvleis (rump steak, fillet of garing)2
uie, ringe gesny6
stingeluie, gesny1
rooi soetrissie, in repe gesny1
groen soetrissie, in repe gesny1
geel soetrissie, in repe gesny1 blikkie
(225 g) Sunkist sampioen skyfies2
beesaftreksel blokkies500 ml
kookwater60 ml
blatjangsuurlemoenpeper (Robertsons, bevat sout), na smaak
2
lourierblareMetode
1
Verhit kookolie in 'n swart platboompot en braai die vleis effens bruin. Hou eenkant.
2
Soteer die uie en soetrissies in die oorblywende olie tot sag.
3
Voeg die sampioene by en soteer tot goudbruin.
4
Los die beesaftreksel blokkies op in die kookwater.
5
Voeg die beesaftreksel, vleis, blatjang, lourierblare en suurlemoenpeper by die pot.
6
Verlaag die hitte en prut stadig tot die vleis lekker sag is en 'n dik sous gevorm het.
7
Verwyder die 2 lourierblare en bedien met rys en Griekse slaai.
Graderings
Gee 'n telling: