π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Hoender
Jolene Norval
Bestanddele
Hoenderstukke
Gegeurde meel
Olie (vir vlak braai)
Metode
1
Rol die hoenderstukke in gegeurde meel.
2
Braai die hoenderstukke in vlak olie tot goudbruin.
3
Pak die stukke oop (in 'n enkele laag) in 'n vlak oondbak.
4
Bak vir Β± 1 uur op 180 Β°C.
Graderings
Gee 'n telling: