Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Koekies met Sjokolade-versiering

Helene Glas

Bestanddele

500 g
botter/margerien
250 ml
suiker
4 maatkoppieβ‰ˆ 1 l
bruismeel
30 ml
kakao
4 ml
sout
4 maatkoppieβ‰ˆ 1 l
fyn klapper
15 ml
margerien
15 ml
kakao
500 g
versiersuiker, gesif
75 ml
warm water
5 ml
vanielje

Metode

1

Klits die margerien en suiker goed tot die mengsel romerig en dik is.

2

Voeg die droΓ« bestanddele (bruismeel, kakao, sout en fyn klapper) by en meng goed.

3

Druk die mengsel in 'n gesmeerde pan.

4

Bak vir 20 minute by 180 Β°C.

5

Versiersel: Meng die margerien, kakao, versiersuiker, warm water en vanielje goed saam.

6

Gooi die versiersel oor die koekies terwyl dit nog warm is.

✨ Tienie SΓͺ

Kan ook neute oor gooi.

Graderings
Gee 'n telling: