π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Klapperkoekies
Tant Truia van Dalen
Bestanddele
250 g
botter1 koppieβ 250 ml
suiker2
eiersΒ½ teelepelβ 3 ml
sout1 teelepelβ 5 ml
vanilla1Β½ koppieβ 375 ml
koekmeel1 koppieβ 250 ml
klapper1Β½ teelepelβ 8 ml
bakpoeierMetode
1
Meng botter en suiker saam tot glad.
2
Klits eiers en voeg sout en vanilla by.
3
Voeg laaste die droΓ« bestanddele (koekmeel, klapper en bakpoeier) by en meng goed.
4
Verkoel die deeg vir 15 minute in die yskas.
5
Gebruik 'n koekiedrukker om koekies te vorm en plaas op 'n gesmeerde bakplaat.
6
Bak in 'n voorverhitte oond tot goudbruin.
Graderings
Gee 'n telling: