Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Lekker Beskuit

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸž BeskuitπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

5 koppieβ‰ˆ 1.25 l
koekmeel
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
suiker
3 teelepelβ‰ˆ 15 ml
bakpoeier
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
sout, gelyk
200 g
botter
2
eiers
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
dikmelk/karringmelk
150 ml
kookolie
3 koppieβ‰ˆ 750 ml
All Bran, effens fyner gemaal
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
sonneblomsaad (opsioneel)

Metode

1

Meng die koekmeel, suiker, bakpoeier en sout saam in 'n groot mengbak.

2

Vryf die botter in die meelmengsel in tot dit soos broodkrummels lyk.

3

Voeg die eiers, dikmelk/karringmelk, kookolie, All Bran en sonneblomsaad by en meng goed.

4

Pak die mengsel in 2Β½ glaspanne (16 beskuite elk), dwars gepak.

5

Bak 20–30 minute op die middelste rak by 180 Β°C.

6

Laat afkoel en droog uit in die oond op lae hitte tot die beskuit droog en bros is.

Graderings
Gee 'n telling: