π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Semelbeskuit met Eiers
Elfie Swanepoel
Bestanddele
250 g
All Bran1 kgβ 1000 g
bruismeel1Β½ koppieβ 375 ml
semels3
eiers1Β½ koppieβ 375 ml
suikersout na smaak
2 teelepelβ 10 ml
bakpoeier500 g
margerien250 ml
karringmelkΒ½ koppieβ 125 ml
olieMetode
1
Plaas alle droΓ« bestanddele (All Bran, bruismeel, semels, suiker, sout en bakpoeier) in 'n groot mengbak.
2
Klits die eiers en voeg dit saam met die margerien en olie by die droΓ« bestanddele.
3
Voeg die karringmelk by en meng alles goed deur mekaar.
4
Vorm die deeg in beskuitrolletjies en plaas in gesmeerde beskuitpanne.
5
Bak in 'n voorverhitte oond teen 180Β°C tot gaar en goudbruin.
6
Laat afkoel en droog dan die beskuit uit in 'n lae oond (100Β°C) tot heeltemal droog en krakerig.
Graderings
Gee 'n telling: