π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Lewer in Netvet (Skilpadjies)
π Braai
Bestanddele
1
skaaplewer, gesny en gemaal200 g
skaaplies, gemaal1
skaap-netvet1
ui, gekap1 eetlepelβ 15 ml
druiwe-asyn1
eier1 koppieβ 250 ml
broodkrummelsgerasperde neut
Metode
1
Meng die skaaplewer, skaaplies, ui, druiwe-asyn, eier en broodkrummels saam.
2
Skep die mengsel op stukkies van die netvet.
3
Vou die netvet in bondeltjies om die vulsel en steek met 'n tandestokkie vas.
4
Pak die bondeltjies in 'n roosterpan.
5
Strooi gerasperde neut oor.
6
Bak 40β50 minute tot die vloeistof helder is. Moenie te lank bak nie.
β¨ Tienie SΓͺ
Word ook buite op die rooster gebraai.
Graderings
Gee 'n telling: