π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Lewerpot
Bestanddele
500 g
bacon2-3 groot uie
1 eetlepelβ 15 ml
margerien500 g
lewer, in blokkies gesny1 koppieβ 250 ml
koue water1 pakkie
wit uiesoppoeier (Β± 60 g)2 teelepelβ 10 ml
Bisto1 teelepelβ 5 ml
suikersout en peper na smaak
Metode
1
Braai die bacon en uie in die margerien tot gaar.
2
Voeg die lewer by en braai nog effens.
3
Meng die koue water, uiesoppoeier, Bisto, suiker, sout en peper saam.
4
Voeg die mengsel by die lewer en prut saggies vir 20 minute.
5
Bedien warm saam met kapokaartappels en slaai vir 'n ligte ete, of met stywe pap vir ontbyt.
β¨ Tienie SΓͺ
Kan as ligte ete met kapokaartappels en slaai bedien word, of met stywe pap vir ontbyt.
Graderings
Gee 'n telling: