π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Maalvleis in Elektriese Braaipan
Bestanddele
uieringe
groenpepper
gekapte knoffel (crushed garlic)
vars gemaalde swartpeper
suurlemoenpeper
maalvleis
sout
Metode
1
Braai uieringe, greenpepper en crushed garlic in die elektriese braaipan.
2
Voeg vars gemaalde swartpeper en suurlemoenpeper by en roer deur.
3
Voeg die maalvleis en sout by en braai tot gaar.
Graderings
Gee 'n telling: