π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Makaroni en Kaas
Bestanddele
250 g
makaronisout na smaak
1
ui, gekap100 g
stukkies bacon (of worsie-ringe)1
soetrissie, gekap1
tamatie, in blokkies500 ml
witsous1 koppieβ 250 ml
gerasperde kaas1
eier, geklitsMetode
1
Kook 250 g makaroni in soutwater tot sag. Dreineer in 'n vergiettes.
2
Braai uie, stukkies bacon (of worsie-ringe) en soetrissie tot gaar.
3
Voeg blokkies tamatie by en stowe 'n paar minute.
4
Maak 500 ml witsous.
5
Wissel lae af in 'n oondskottel: makaroni, dan gerasperde kaas, uiemengsel en witsous.
6
Herhaal die lae.
7
Gooi een geklitste eier bo-oor en sprinkel nog gerasperde kaas oor.
8
Bak in die oond totdat die eier gestol is.
9
Bedien met 'n slaai, bv. tamatie, beet of koolslaai.
β¨ Tienie SΓͺ
Opsioneel: Oorskiet maalvleis kan ook tussen die lae gebruik word.
Graderings
Gee 'n telling: