๐ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Malvalekkernagereg/Tert
Aunty Hannie Fourie, Line, Annetjie
Bestanddele
1
blik kondensmelk (397 g)125 ml
suurlemoensap18
malvalekkers, gesnipper12
glanskersies, gesnipper1
blik fyngemaakte pynappel (440 g)5 ml
vanilla250 ml
room1 pakkie
vingerbeskuitjies (Boudoir)Metode
1
Meng die kondensmelk en suurlemoensap in 'n groot bak.
2
Dreineer die fyngemaakte pynappel en hou die stroop eenkant.
3
Voeg die malvalekkers, glanskersies en pynappel by die kondensmelkmengsel en meng goed.
4
Voeg die vanilla by die room en klits tot styf.
5
Vou die geklopte room by die malvalekkermengsel in.
6
Pak die vingerbeskuitjies onder in 'n vierkantige plat bak en bedruip met 'n bietjie van die pynappelstroop.
7
Skep die mengsel oor die beskuitjies en verkoel tot ferm.
โจ Tienie Sรช
Lewer ยฑ 12 porsies.
Graderings
Gee 'n telling: