Lekker Eet
๐Ÿฅ—
Voorgeregte
๐Ÿž
Sop
๐Ÿ–
Vleis
๐ŸŸ
Vis
๐Ÿฅฆ
Groente
๐Ÿฐ
Soet
๐Ÿซ“
Bak
๐Ÿซ™
Preserves
๐Ÿ”ฅ
Braai
๐Ÿ’ก
Wenke
Lekker Eet
Geรฏnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
๐Ÿ Tuis๐Ÿ”Soekโค๏ธGunsteling๐Ÿ“My Resepte๐Ÿ›’Inkopielysie๐Ÿ“…Weekplanner
INHOUD
๐Ÿฅ—Voorgeregte & Happies๐ŸžSop & Brood๐Ÿ–Vleis & Pluimvee๐ŸŸVis & Seekos๐ŸฅฆGroente & Slaaie๐ŸฐSoet & Nagereg๐Ÿซ“Bak & Koeke๐Ÿซ™Preserves & Bottels๐Ÿ”ฅBraai & Grootmaat๐Ÿ’กWenke & Boererate
๐Ÿ“ Stuur Jou Resepโš™๏ธInstellings

๐Ÿ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Malvapoeding (Bazaarpoeding)

Nicolette Pretorius
โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…๐Ÿฎ Nageregte๐Ÿ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

2
eiers
250 ml
suiker
10 ml
appelkooskonfyt
15 ml
asyn
500 ml
koekmeel
10 ml
bakpoeier
10 ml
koeksoda
1 ml
sout
500 ml
melk
Sous
2 koppieโ‰ˆ 500 ml
suiker
1 koppieโ‰ˆ 250 ml
kookwater
2 teelepelโ‰ˆ 10 ml
vanilla
2 koppieโ‰ˆ 500 ml
melk
125 g
botter

Metode

1

Klits eiers en suiker saam.

2

Meng konfyt en asyn by die eiermengsel.

3

Voeg al die droรซ bestanddele (koekmeel, bakpoeier, koeksoda en sout) saam.

4

Voeg melk geleidelik by en meng baie goed met klitser.

5

Skep in 'n oondpan-grootte vuurvaste bak.

6

Bak vir 1 uur.

7

Sodra gaar, steek gaatjies in die poeding met 'n mes.

8

Sous: Kook al die sous-bestanddele (suiker, kookwater, vanilla, melk en botter) vir 5 minute saam.

9

Gooi die warm sous oor die warm poeding.

10

Bedien warm of koud.

โœจ Tienie Sรช

Sny 25 porsies uit oondpan. Bakpoeier ook?

Graderings
Gee 'n telling: