๐ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Nuttykrust Tert
Alta Swanepoel
Bestanddele
1ยฝ liter
Ultra room3
x 200 g Nuttykrust beskuitjies1 eetlepelโ 15 ml
suiker1 teelepelโ 5 ml
vanillakrummels of Flake vir bo-oor
Metode
1
Gebruik 'n reghoekige of vierkantige bak van 30 x 30 cm.
2
Pak 'n laag Nuttykrust beskuitjies op die bodem van die bak.
3
Klop die room tot stywepunt stadium.
4
Voeg 1 eetlepel suiker en 1 teelepel vanilla by die geklopte room en meng.
5
Smeer 'n dun lagie roommengsel oor die beskuitjies.
6
Herhaal die lae beskuitjies en room 2โ3 keer.
7
Strooi krummels of Flake-sjokolade bo-oor.
8
Laat staan ten minste 8 ure in die yskas. Berei die vorige aand voor.
Graderings
Gee 'n telling: