Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Nuttykrust Tert

Alta Swanepoel
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯§ TerteπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

1Β½ liter
yskoue Ultra Mel room
3
x 200 g Nuttykrust beskuitjies
1
Flake
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
vanilla
1 eetlepelβ‰ˆ 15 ml
suiker

Metode

1

Berei vorige aand voor.

2

Pak 'n laag Nuttykrust beskuitjies op die bodem van 'n reghoekige of vierkantige bak (30 x 30 cm).

3

Klop die Ultra Mel room tot stywepunt stadium.

4

Voeg die suiker en vanilla by die geklopte room en meng goed.

5

Smeer 'n dun lagie roommengsel oor die beskuitjies.

6

Herhaal die lae beskuitjies en room nog 2–3 keer.

7

Strooi krummels of verkrummelede Flake bo-oor die boonste laag.

8

Bedek die bak met Glad Wrap om te verhinder dat die room hard word.

9

Laat staan ten minste 8 ure in die yskas voor opdiening.

✨ Tienie SΓͺ

Gebruik 'n reghoekige of vierkantige bak van 30 x 30 cm.

Graderings
Gee 'n telling: