π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Pampoentert
Bestanddele
1
gebakte tertdop van 20 cm in deursnee375 ml
gaar, drooggekookte pampoen, deur 'n sif gedruk30 ml
koekmeel10 ml
fyn kaneel3 ml
sout3 ml
fyn gemmer3 ml
gemengde speserye1 ml
fyn naeltjies200 ml
bruin suiker1
groot eier, geklits250 ml
ingedampte melk5 ml
vanillaMetode
1
Meng al die bestanddele (pampoen, koekmeel, fyn kaneel, sout, fyn gemmer, gemengde speserye, fyn naeltjies, bruin suiker, geklitste eier, ingedampte melk en vanilla) goed saam.
2
Plaas die mengsel in die gebakte tertdop.
3
Bak 10 minute by 180 Β°C.
4
Verminder die hitte na 160 Β°C en bak verder totdat die vulsel styf is en 'n mes skoon uitkom wanneer dit in die middel van die vulsel gedruk word.
5
Versier met geklopte, versoete room voor opdiening.
Graderings
Gee 'n telling: