Lekker Eet
๐Ÿฅ—
Voorgeregte
๐Ÿž
Sop
๐Ÿ–
Vleis
๐ŸŸ
Vis
๐Ÿฅฆ
Groente
๐Ÿฐ
Soet
๐Ÿซ“
Bak
๐Ÿซ™
Preserves
๐Ÿ”ฅ
Braai
๐Ÿ’ก
Wenke
Lekker Eet
Geรฏnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
๐Ÿ Tuis๐Ÿ”Soekโค๏ธGunsteling๐Ÿ“My Resepte๐Ÿ›’Inkopielysie๐Ÿ“…Weekplanner
INHOUD
๐Ÿฅ—Voorgeregte & Happies๐ŸžSop & Brood๐Ÿ–Vleis & Pluimvee๐ŸŸVis & Seekos๐ŸฅฆGroente & Slaaie๐ŸฐSoet & Nagereg๐Ÿซ“Bak & Koeke๐Ÿซ™Preserves & Bottels๐Ÿ”ฅBraai & Grootmaat๐Ÿ’กWenke & Boererate
๐Ÿ“ Stuur Jou Resepโš™๏ธInstellings

๐Ÿ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Romany Cream Nagereg

Amanda
โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…๐Ÿฎ Nageregte๐Ÿ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

2 pakkie
Romany Creams, gekrummel
2 liter
Vanilla roomys
1
blik karamelkondensmelk, gesmelt of geklits
beskuitjies of fyn sjokolade (bv. Flake) vir bo-op

Metode

1

Gebruik 'n Pyrex bak van ยฑ 20 x 20 cm.

2

Krummel die Romany Creams en pak 'n laag op die bodem van die bak.

3

Pak lae van Vanilla roomys bo-op die gekrummelde Romany Creams.

4

Smeer gesmelte of geklitste karamelkondensmelk bo-op die roomys.

5

Herhaal die lae: Romany Creams, roomys en karamelkondensmelk.

6

Krummel beskuitjies of fyn sjokolade (bv. Flake) bo-op as versiering.

7

Sit terug in die vrieskas tot bedientyd.

โœจ Tienie Sรช

Bedien ook as nagereg.

Graderings
Gee 'n telling: