Lekker Eet
๐Ÿฅ—
Voorgeregte
๐Ÿž
Sop
๐Ÿ–
Vleis
๐ŸŸ
Vis
๐Ÿฅฆ
Groente
๐Ÿฐ
Soet
๐Ÿซ“
Bak
๐Ÿซ™
Preserves
๐Ÿ”ฅ
Braai
๐Ÿ’ก
Wenke
Lekker Eet
Geรฏnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
๐Ÿ Tuis๐Ÿ”Soekโค๏ธGunsteling๐Ÿ“My Resepte๐Ÿ›’Inkopielysie๐Ÿ“…Weekplanner
INHOUD
๐Ÿฅ—Voorgeregte & Happies๐ŸžSop & Brood๐Ÿ–Vleis & Pluimvee๐ŸŸVis & Seekos๐ŸฅฆGroente & Slaaie๐ŸฐSoet & Nagereg๐Ÿซ“Bak & Koeke๐Ÿซ™Preserves & Bottels๐Ÿ”ฅBraai & Grootmaat๐Ÿ’กWenke & Boererate
๐Ÿ“ Stuur Jou Resepโš™๏ธInstellings

๐Ÿ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Roomystert

Miena
โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…๐Ÿฎ Nageregte๐Ÿ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

4 koppieโ‰ˆ 1 l
(ยฑ 1 liter) vanielje-roomys, gesmelt
1 pakkie
(200 g) fyn gemmerkoekiekrummels
2
gerasperde Tex-sjokolade
12
cherries, gekerf

Metode

1

Gebruik 'n glastertbak van 27 x 27 x 5 cm.

2

Laat 4 liter vanielje-roomys smelt.

3

Gooi 1 liter roomys in die bak.

4

Strooi die fyn gemmerkoekiekrummels oor die roomys.

5

Gooi nog 'n laag roomys bo-oor.

6

Strooi die 2 gerasperde Tex-sjokolade oor.

7

Gooi nog 'n laag roomys bo-oor.

8

Verdeel die gesnyde cherries oor die roomys.

9

Gooi die laaste laag roomys bo-oor.

10

Laat die tertjie stol in die vrieskas.

โœจ Tienie Sรช

Bedien ook as nagereg. Bewaar Tex in yskas tot benodig.

Graderings
Gee 'n telling: