Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Sampioene

Miena

Bestanddele

250 g
vars sampioene
2 eetlepelβ‰ˆ 30 ml
garlic botter
2 eetlepelβ‰ˆ 30 ml
mushroom-speserye (Mr Spice)
2 eetlepelβ‰ˆ 30 ml
room

Metode

1

Breek die stingels van die sampioene af en hou die sampioene heel.

2

Smelt 2 eetlepels garlic botter in 'n braaipan.

3

Braai die sampioene daarin.

4

Gooi 2 eetlepels mushroom-speserye (Mr Spice) by en roerbraai.

5

Gooi Β± 2 eetlepels room by, roer deur en bedien.

Graderings
Gee 'n telling: