Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Sampioene (oor die kole)

Miena
πŸ‘€ MienaπŸŽ‰ Braai

Bestanddele

groot plat bruin sampioene
kaas, gerasper
suurlemoensap
knoffelbotter

Metode

1

Neem groot plat bruin sampioene en keer hulle om sodat die hol kant na bo is.

2

Rasper kaas en sprinkel dit oor die sampioene.

3

Sprinkel suurlemoensap oor die sampioene.

4

Stip die sampioene met knoffelbotter.

5

Rooster die sampioene oor die kole tot gaar.

6

Bedien warm.

Graderings
Gee 'n telling: