π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Sampioene
Matty
Bestanddele
heel vars sampioene
margerien
crushed garlic
Metode
1
Plaas heel vars sampioene, margerien en crushed garlic in 'n Bauer kastrolletjie bo-op die stoof.
2
Stel die plaat op lae hitte en laat dit Β± 30 minute prut voor opskep.
3
Die sampioene vorm self water tydens kook.
4
Roer af en toe.
Graderings
Gee 'n telling: