Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Skorsiehelftes

Bestanddele

skorsies gaar, ontpit
roomsoort mielies
gerasperde kaas

Metode

1

Kook die skorsies gaar.

2

Verwyder die pitte uit die gaar skorsies.

3

Vul die skorsies met roomsoort mielies.

4

Strooi gerasperde kaas bo-op.

5

Verwarm vir ongeveer 5 minute in die oond tot die kaas gesmelt is.

✨ Tienie SΓͺ

Sien variasie op diΓ© resep in Braaitreffers, H. Joubert bl. 33.

Graderings
Gee 'n telling: