π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Semelbeskuit met Room Nr. 1
Elfie Swanepoel
Bestanddele
1 kgβ 1000 g
bruismeel4 koppieβ 1 l
semels1ΒΌ teelepelβ 6 ml
bakpoeier1ΒΌ teelepelβ 6 ml
sout1Β½ koppieβ 375 ml
suiker250 g
margerien500 ml
room, enige soortbietjie bietjie
melkMetode
1
Plaas al die droΓ« bestanddele (bruismeel, semels, bakpoeier, sout en suiker) in 'n groot mengbak.
2
Smelt die margerien saam met die room en 'n bietjie melk in 'n kastrol oor lae hitte.
3
Meng die gesmelte mengsel by die droΓ« bestanddele en roer totdat alles goed gemeng is.
4
Plaas die deeg in 'n groot blokkies-pan en bak in 'n voorverhitte oond totdat gaar en goudbruin.
5
Laat die beskuit afkoel, breek in blokkies en droog uit in 'n lae oond (ongeveer 100Β°C) totdat heeltemal droog en bros.
β¨ Tienie SΓͺ
Vir groot blokkies-pan van 78 beskuite.
Graderings
Gee 'n telling: