Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Slap Chips

Kirstein Botha

Kirstein Botha-hulle maak slap chips vir groot skool- en kerkfunksies. Betaal R900 vir hele stel m.a.w. chipsmaker, skiller, bakke ens. Het 'n vel vlekvrye staal gekoop en groot reghoekige bakke ekstra gemaak.

Bestanddele

aartappels
olie vir diepbraai
geursel na smaak

Metode

1

Spoel die melkerigheid van die aartappels af.

2

Laat die aartappels droog word in draadrakkies.

3

Sit die aartappels in diep, baie warm olie β€” sodra jy die chips insit, moet die olie opstoot.

4

Strooi geursel oor en eet terwyl nog warm.

Graderings
Gee 'n telling: